<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<title>Doop: Hoe wonderbaar</title>
<lyrics>[P1]
.  C C F C G Am F G G C
   (Inleiding)__

[V1]
.  C
 Mooier as die blomme
.        F    C
 na die lentereen
.  G
 Ryker as die weelde
.     F         C
 Wat ons kan begeer

[V2]
.  F            C
 Groter as die kosmos
.        G     Am
 Wat ons so bekoor . .
.           F
 So is die liefde
.         G               C
 Wat 'n Skepper ons laat hoor

[C1]
.       F     C
   Hoe wonderbaar
.       G     C
   Hoe wonderbaar
.        F        C        G
   Weerklink die lied van liefde

[C2]
.       F     C
   Hoe wonderbaar
.      G    Am
   U grote Naam
.         F        G              C
   U wat self die Bron van liefde is

[C3]
.       F     C
   Hoe wonderbaar
.       G     C
   Hoe wonderbaar
.        F        C        G
   Weerklink die lied van liefde

[C4]
.       F     C
   Hoe wonderbaar
.      G    Am
   U grote Naam
.         F        G              C
   U wat self die Bron van liefde is

[C5]
.       F     C
   Hoe wonderbaar
.      G    Am
   U grote Naam ..
.         F        G              C
   U wat self die Bron van liefde is</lyrics>
</song>